Die mooiste lesse
Kon ek al leer
Dat Jesus getrou is
Selfs al is Sy tyd nie myne
Etiket: moeilike+tye
-
Een groot avontuur!
-
Nooit alleen
In die valleie
Van hierdie lewe
Is Ek altyd saam met jou
Sê Pappa-God -
Pad van Lewe
Lê neer jou weë
Lê neer jou hart
Liefste kind sal jy kom
En My asseblief kom vind -
Diep, donker tye
Ek bring my hart
En ek gee oor
Voor U almag wil ek buig
Want daar is net niemand soos U
