Kinders Ek sal nooit My hart op julle kan draai
Dit moet julle weet
Ek is goed, Ek is mooi
Ek is alles wat waar is
Etiket: mooiste+mooi
-
Moenie bang wees nie
-
Druppels van Liefde
Mooiste mooi druppels
Val op die aarde neer
Hulle benat die aarde
Hulle sit vrede en blydskap in my hart