My God is so groot!
Sy hart so mooi
As julle net kon sien
Die verlange wat in Sy hart woon
(meer…)
Etiket: musiek
-
Verlange van ‘n Vader
-
Glo soos ‘n kind
Bly aan glo
Bly aan vertrou
Moenie opgee nie
Hou vas is wat Ek vra -
Klop! Klop!
Klop!
Klop!
Maak jou hart oop
Ek wil inkom
(meer…) -
Hoor My lied
Ek ken jou seer sĂȘ die Here
Diep in jou
Hoor Ek die geroep
Here help!
(meer…)