Glorie Halleluja
Prys ons Pappa-God
Groot bo almal is Hy
Die Enigste Een
Etiket: ouerskap
-
Vandag se Kinders
‘n Kind
Is ‘n geskenk van Bo
‘n Kosbare geskenk uit die hemel
Dit is wat ons Vader sĂȘ
‘n Kind
Is ‘n geskenk van Bo
‘n Kosbare geskenk uit die hemel
Dit is wat ons Vader sĂȘ