Weet U dat ek U liefhet
Weet U, U is die Een aan wie my hart behoort
Ek bemin U Naam Abba-God
Ek bemin U hart
Etiket: pyn+seer
-
Abba se kind
-
Fontein van Vreugde
Ek weet van die stukkend-wees in jou hart
Daarvoor het Ek gekom sĂȘ die Heer
Om jou ‘n nuwe hart te gee
Jou hart, gees en siel gesond te maak
(meer…)