Anker van Hoop
Die genesingskrag van God Is so groot Het jy dit al gevind Het jy dit al ondervind?
(meer…)
Daar is niemand Soos my God Dit is wat my hart Konstant wil aanhou sing
Vertrou God Vertrou My Dit is wat ons Vader van ons vra
Van U liefde Wil ons sing U genade Baie groot