Ken jy Hom
Wie die Anker is in hierdie lewe
Het jy Hom
Al ‘n kans gegee?
Etiket: spyt
-
My storie
-
Begin ‘n bietjie
Laat toe dat jou hart My vind
Laat toe liewe wêreld dat jou hart vir My ja sê
Dis al te lank sê Abba
Dis al te lank dat julle My bly wegwys -
Stille Verwyt
Jare se stille verwyt
Lê tussen ons sê Vader
Jare waarin Ek wonder hoekom
En jy wat jou rug op My bly draai
(meer…)