Het julle Hom al gevind
Wat liefde, oorvloed
Genade, vergifnis
En als in een is?
Etiket: spyt+kom+te+laat
-
Speel by die afgrond
Kom vind My hart
Asseblief liefste kinders
Kom vind dat daar net
Goud en waarheid in is -
Leer ken My hart
Weet jy wie
Aan jou hartsdeur klop
Dit wil die Koning
Van alle konings weet -
Brandende Passie
Begin oorgee
Vra Vader
Begin vandag
Sê Hy