Die waarde wat elkeen van My kinders
In My oë dra
Kinders dis so groot
Ek wens julle kon sien
Etiket: tuin+van+eden
-
Soet wortels
Vry soos ‘n vlinder
Is hoe ek in my binneste voel
Vry om U te loof
Vry om U te aanbid -
Reis terug na die Tuin
Ek wens ek wou meer ja sê
Vir dit in God se hart
Ek wens ek was nie partykeer bang
Om uit te vind wat daarbinne lê -
Mooiste Een
Geen groter vreugde
Sal een mens ooit
In hierdie lewe vind
As om aan die Here oor te gee -
Hoekom was daar ‘n boom?
Kom na My gebroke wêreld
Kom na My stukkende wêreld
Dit is My hartsbegeerte
Om julle weer heel te maak -
Nes Adam & Eva
Wie in hierdie wêreld
Glo nog nie in My nie
Hoekom nie?
Wil die Koning van die wêreld weet -
Skittermooi
Genade, genade
Ontvang ons elke dag uit U hand
Ek wil net sê
Baie dankie daarvoor
