Gunste en goeie gawes
Dikwels kom klop hulle aan jou lewensdeur
Tog hou jy aan
Om nee daarvoor te sĂȘ
Etiket: vergifnis+genade+God
-
Genade in oorvloed
-
Altare van die hart
Weet julle
Dat Ek julle liefhet
So verskriklik
Baie liefhet
Gunste en goeie gawes
Dikwels kom klop hulle aan jou lewensdeur
Tog hou jy aan
Om nee daarvoor te sĂȘ
Weet julle
Dat Ek julle liefhet
So verskriklik
Baie liefhet