Hou asseblief op liefste kinders
Om nie in My te glo
Daar is so baie dinge
Wat julle bo My kies
Etiket: verkeerd+glo
-
Kyk na My
-
Liewe Ateïs
Die wie soek
Sê Abba Vader
Die wie My rerig-rerig soek
Hulle sal My opspoor -
Word wakker!
Bring jou hart
En lewe
Bring alles voor My troon
En gee alles vir My oor