Moenie terughou
Wanneer dit by My kom nie
Kinders Ek vra gereeld
Want Ek wil soveel meer vir julle gee
Etiket: vertroue+oorgawe
-
Dieper dieptes se uitnooi
Soveel kere wat Ek smag
Dat My kinders
Hulle harte met My sal deel
Kinders dit wat daar diep binne lĂȘ -
Mooiste Een
Geen groter vreugde
Sal een mens ooit
In hierdie lewe vind
As om aan die Here oor te gee
