In U arms
Van liefde en omhelsing
Het ek my liefste God
Soveel vrede en aanvaarding gevind
Etiket: voorspoed
-
God is getrou
-
Kyk boontoe
Hou julle oë op My
Asseblief liewe wêreld
Hou julle oë op My
Dit is wat die Vader vra -
Genade-Reën
Elke dag
Reën dit op ons neer
Seën op seën
Die Here is so goed
(meer…) -
Tydlose boodskap
Liewe kinders moenie luister na als
Wat die vyand julle voorhou nie
Dis leuens sê Hy
Het julle geweet Hy is die Vader daarvan?
(meer…)