Met liefde sag
Roep U my altyd nader
Vertel my so gereeld dat U lief is vir my
En dat ek nooit bang hoef te wees
Etiket: vrees+angs
-
Skaduwees
-
Paleis van Liefde
Abba U woorde is so mooi
U woorde is so skoon
Ek sĂȘ baie dankie Abba-God
Dat U woon in my