Maak oop julle harte
Liewe wêreld
Asseblief sal julle My
Waarlik innooi
Etiket: vreugde+vrede
-
Ek Is
-
Druppels van Liefde
Mooiste mooi druppels
Val op die aarde neer
Hulle benat die aarde
Hulle sit vrede en blydskap in my hart
Mooiste mooi druppels
Val op die aarde neer
Hulle benat die aarde
Hulle sit vrede en blydskap in my hart