Kinders kom nou
Kom gou
Hardloop na die arms van julle Vader
Waar julle ware liefde sal leer ken
Etiket: ware+liefde
-
Ouers wat omgee
-
Hou vas, trek deur
Wanneer geloof min is
In tye van swak
Dit is dan kinders van God
Wat ons moet vashou
Kinders kom nou
Kom gou
Hardloop na die arms van julle Vader
Waar julle ware liefde sal leer ken
Wanneer geloof min is
In tye van swak
Dit is dan kinders van God
Wat ons moet vashou