Somtyds
Raak My hart so seer
Wanneer Ek aan mense dink
Wat My nie wil ken
Etiket: weg+waarheid+lewe
-
Tempeldiens se hoekom?
-
Totale Oorgawe
Weet julle
Dat Ek liefde is
Liewe wêreld
Dat Ek liefde is
Somtyds
Raak My hart so seer
Wanneer Ek aan mense dink
Wat My nie wil ken
Weet julle
Dat Ek liefde is
Liewe wêreld
Dat Ek liefde is