Weet julle liefste wêreld
Waarvoor julle vra
Weet julle waarvoor julle
Nee sê
Kategorie: Nuwe hoop
-
Hemelse Koning
-
Diepe Oorgee
Ek lê my hart
Neer voor die Here
Ek vra Hom
Om rerig in te kom -
Mooi verby
Kom gee oor aan My
Kom gee oor aan My liefste wêreld
Lank genoeg wat julle weier
Om te doen soos wat Ek vra -
Nee dankie
Word bly harte
Word bly harte
Julle wat in die Koning glo
‘n Huis het Hy vir julle voorberei -
Verliefde Harte
Die wat soek
Hulle sal vind
Dit is verseker so
Dit is geen leuen -
Altyd Naby
Lig jou oë op na die berge
Vra jouself
Liewe wêreld
Waar kom my hulp vandaan? -
Harte wat bly sing
Juig al wat leef
Juig voor die Heer
Wees net bly
Bring lof en eer aan Hom -
God se klere
Kom na My toe liewe wêreld
Kom asseblief na My toe
Ek wil hê en vra dat julle asseblief
Vir al die sonde sal begin nee sê