Dit is my diepste hartsverlange
Dat U meer en meer
In my sal woon
Vader ek wil U beter ken!
Kategorie: Oorgegee
-
Elke stukkie
-
Ook ek en jy
Dis Jesus Christus
Wat my hart
Die mooiste lewenslied laat sing
Waar is daar ooit iemand soos U -
Liggies van Hoop
Kom gee My jou hart
Dit is wat die Koning van alle konings bly vra
Hoor julle My hart
Wanneer gaan julle sê ja -
Grote Heer
Geloof, Hoop, Liefde
Dit is wat ons ANKER bly
Om elke dag ‘n bietjie meer
Aan die Koning van die konings oor te gee -
My lewensliedjie
Glorie aan U Naam alleen Amen
Dit wil ek altyd sing
U is goed Abba
En sooo wonderlik -
Die Grootste Skat
Sy lewe het Hy neergelê
Sodat ek Hom weer kon vind
Hoe wonderlik om te weet
Hy het dit gedoen vir my -
Welkom Lig
U is die Een wat my hart besit
U is alles wat mooi is vir my
Dankie Abba Vader, Koning Jesus
Dat my hart aan U behoort -
Onwrikbare geloof
My liefste God
Ek smag na meer van U
Ek smag na U vuur
Ek smag om U krag te ondervind
