Liefste kinders asseblief
Kom loop op My weë
Kom lê julle s’n neer
Kom vind asseblief Myne
Kategorie: Oorgegee
-
Glo soos God
-
Verliefde Harte
Die wat soek
Hulle sal vind
Dit is verseker so
Dit is geen leuen -
Lewende Water
Ek is die Fontein van Lewende Water
Sê Abba-God
Almal wat na My toe kom
Sal nooit weer dors kry -
God se Vreugde
Dankie Abba-God
Dat U ons Koning is
Dat U ons Herder is
Wat vir altyd leef en bestaan -
Altare van die hart
Weet julle
Dat Ek julle liefhet
So verskriklik
Baie liefhet -
Gebuigte Woord van God
Soveel verleiding
Wat hierdie wêreld
Vol lê
Soveel verkeerde glo -
Verkeerde Glo
Kom liefste wêreld
Kom en lê neer
Alles neer
Voor My Troon -
Word wakker!
Bring jou hart
En lewe
Bring alles voor My troon
En gee alles vir My oor