Ek is God
Ek is Koning
Ek is die Ewige EK IS
Ek vra liefste kinders dat julle julle oë op My sal bly hou
Etiket: afhanklikheid+van+God
-
Bankvas
-
Ek is by jou
Is jou hart seer
Die pad swaar
En jy weet net nie meer
Waarheen
Is jou hart seer
Die pad swaar
En jy weet net nie meer
Waarheen