Die slae van Sy hart
Hard het dit geslaan
Sy laaste asem was so te sê uitgeblaas
Verbete het Hy daarteen geveg
(meer…)
Etiket: beplanning
-
Dis Tyd
-
Vrugte van die Hart
Ek is ‘n Koningskind
Jesus se kind
Die Heilige Gees besit my hart
My Vader is die Skepper van die heelal
(meer…) -
Eer van Konings
Ek wil jou wys
Al die mooi dinge in My
Onontdek lê hulle en wag
Hulle roep ‘Kom soek na my’
(meer…) -
Hemelse Paradys
U hart is te mooi
Rerig Vader
Dit bly my verstom
Sonder woorde laat U my weereens
(meer…)