Etiket: blind

  • Omgee Ore

    My God is so wonderlik groot
    Ek wonder of hierdie wêreld dit besef
    Sy liefde en genade stort Hy elke dag
    Soos reëndruppels op ons neer

    Elke druppel met die boodskap
    Weet julle van die Koning wat weer gaan kom?
    Sien die natuur verkondig hierdie boodskap
    Die Hemelse Koning gaan kom om Sy kinders te kom haal

    (meer…)
  • Blinde harte

    Draai na My
    Draai na My
    Met liefde so groot
    Roep Ek na jou
    (meer…)

  • Stukkies van My

    Vergeet My nie sê die Heer
    Vergeet My nie
    So baie van My kinders
    Hulle vergeet My iewers tussen-in
    (meer…)