Blinde harte

Draai na My
Draai na My
Met liefde so groot
Roep Ek na jou

As jy wou glo
As jy wou kom
Sou jy sien
Ek skenk genesing aan blinde oë

As jy wou hoor
Sou jy sien
Maak oop jou oë
Maak oop jou oë

Jou hart bly stom
Omdat jy weier om te hoor
Maak oop jou oë
Hoeveel kere wil jy hê moet Ek nog vra?

Blinde oë
Joune gaan hul bly
Totdat jy draai
En kom na My.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Leave a comment