Elke asemteug is ‘n geskenk
Van ons Abba Vader daarbo
Ek wonder of jy dit weet
Ek wonder of jy dit besef
Etiket: hoop
-
Gees-Lewe
-
Arendsvlerke
Hoeveel kere maak julle
Julle eie plannetjies sê Vader
En dan moet Ek daarom werk?
Ek rondom julle agendas? -
Stilte in die Storm
Jesus die Stilte in ons Storm
Dis Hy wat sien hoe die golwe hoogty vier
Dis Hy wat die winde laat lê
Dis Hy wat hul stil maak in ons harte
(meer…) -
Stukkie vir Nou
Liewe kinders hoeveel kere
Hardloop julle van My wil af weg
Slegs omdat julle glo
Ek het genoeg gehoor
(meer…) -
Belofte-Waarmaker
Liewe kinders
Weet julle hoe dikwels
Slip My beloftes deur julle vingers
Alles net omdat julle nie aanhou glo?
(meer…) -
Onverwoordbaar
Dankie dat ek U kan liefhê
Dankie dat U elke dag by my is
Dankie dat U verstaan meer as wat ek ooit kon
Dankie dat U voorwaar die Lewe self is
(meer…) -
Ewige Rots
Wie is bereid om te kom?
Sê my wie wil hoor?
Liewe wêreld Jesus is julle enigste antwoord
Hoe wens ek julle het dit geweet
(meer…)