Dankie dat U my kom haal het
Vader-God
Dankie dat U my kom haal het
En weer gebring het tot hier
(meer…)
Etiket: hoop
-
Dankie
-
Woorde van God
Die woorde van God
Hulle is suiwer goud sowaar
Ek hoop so My kinders
Wil meer luister wanneer Ek praat
(meer…) -
Blinde Harte
Ons hou ons besig met soveel dinge
So baie
Ewigheidswaarde?
Dit is min
(meer…) -
Vure van Lof
Uit my hart
Wil ek sing
Uit my hart
Wil ek prys
(meer…) -
Vergete hoop?
Daar is Hoop
Hoor die lied
‘n Lied aan die nasies
Hy is hier!
(meer…) -
Koning heers veral
Die hart van my Koning
Is so, so mooi!
Die Lam
Geslag vir my sonde
(meer…)