Die woorde van God
Hulle is suiwer goud sowaar
Ek hoop so My kinders
Wil meer luister wanneer Ek praat
So dikwels deel Ek my hart
Nogtans gaan hulle aan
Hou aan met die verkeerde paaie
Hou vas vir al wat hulle kan
As hulle net wou hoor
As hulle net wou verstaan
Ek deel die dieptes van wie Ek is
Slegs met die wat vra
Die wat wil hoor
Die wat rerig omgee
Die wie vra na My hart
Die wie se harte rein is voor My
Kinders keer terug
Kom luister na My woorde
Dit wat Ek vra
Hulle bring Lewe en Hoop!