Koning heers veral

Die hart van my Koning
Is so, so mooi!
Die Lam
Geslag vir my sonde

Die prys betaal
Aan die Kruis gedra
My straf
Amen

Die lied weerklink
My Koning leef
Hy het opgestaan
Voorwaar

Op die wolke kom Hy weer
Hulle sal skeur
Met basuin-geklank
Die dag is hier, ja Hy leef!

My Koning is Heer
Hy is Skepper
Bowenal
Bo alles troon Hy Heer

Hy is Koning
En Hy leef veral
In my hart
En in my lewe

Ja, Amen.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Leave a comment