U is my Begin
My einde
En alles tussenin
Wat my hart bewoon
Etiket: blydskap+vreugde
-
Singende Hart
My hart
Wil altyd sing
Lof en eer wil ek
Aan die Koning der konings bring -
Druk deur!
Soveel hoop het U gebring
Soveel vreugde het U in my hart kom aansteek
Die dag toe Ek vir U en U Koninkryk
Ja sĂȘ -
Verliefde Harte
Die wat soek
Hulle sal vind
Dit is verseker so
Dit is geen leuen -
Tuinier van die Hart
Jesus vul my hart met soveel Hoop
Ek wens julle kon sien
Dit is soos die mooiste blommetuin
Wat elke liewe dag water kry
(meer…)