Die waarde wat elkeen van My kinders
In My oë dra
Kinders dis so groot
Ek wens julle kon sien
Etiket: ewigheid
-
Vind se Tyd
My genade is genoeg
Vir julle sê Abba-Vader
Ek wil hê julle moet dit weet
Ek wil hê julle moet dit glo -
Weermag van gelowiges
Die sleg in jou lewe wil Ek draai vir goed
Alles
Alles kan
As jy net bereid is om te kom
(meer…) -
Helder Ligte
Sonder woorde klop Ek aan jou deur
My Gees getuig
Die skepping getuig
Ek is Heer
(meer…) -
Stryd om die siel
Kom in! Kom in! Kom in!
Die bloed van Jesus maak ewig vry!
Dit maak oop blinde oë
Dit is hierdie wêreld se enigste HOOP!
(meer…) -
Prys van ‘n Ewigheid
Die skatte van die hemel
Moet julle s’n word vra Hy
Soveel kere vra Ek
Nooit wil julle hoor
(meer…)
