My hart smag
Verlang
Dors na U
En meer van U teenwoordigheid
Etiket: gebed
-
Waardige Een
Niemand is meer waardig
As ons Koning en God
Niemand verdien dit meer
As die Een wat in die Hemel woon -

‘n Goeie gebed
Kinders julle moet nooit
Ophou soek nie
Daar is altyd meer sê Abba-God
Daar is altyd meer -
Wonderlikste ding!
So baie kere wat julle
Afdwaal, wegdwaal
Met harte wat nie
Wil terugdraai na My -
Ek is HOOP
Kom liefste kind
Kom en
Kom gee oor
Aan My -
Snoesige Kombers
Hou op nee sê
Liefste wêreld
Hou op sê
Julle het My nie nodig nie -
Hoop vir Suid-Afrika
Ek weet julle is bang sê die Heer
Liewe kind Ek weet en Ek sien
Julle woon in ‘n land gevul met baie vrees
Hoe graag wil hy jou in sy greep vashou
(meer…)
