Blogs wat jou hart gaan seën!
Kliek op die spesifieke kategorie as jy meer blogs wil lees in daardie afdeling.
Glorie Halleluja Prys ons Pappa-God Groot bo almal is Hy Die Enigste Een
Glorie Halleluja Tot in die hoogste hemele Sal my hart bly sing Ons God is groot en van my weet Hy beslis
Glorie Halleluja Aan U die Ewige Koning Ons is so bly ons het vir U ja gesê Dat U nou in ons harte woon