Wat gaan in jou wêreld aan
Vra Pappa-God
Kind Ek wonder of jy weet
Dis iets wat Ek graag wil hê My kinders moet My ook partykeer vra
Etiket: God+se+lig
-
Hemelse wysheid
-
Beter as Beeldskoon
Loof Hom
Wat waardig is
Loof Hom
Wat ewig is -
Vertrou My Lig
Moenie jou rug op My draai nie
Liewe wêreld asseblief moenie
Besef jy nie Ek kom weer
Ek is oppad -
Begin ‘n bietjie
Laat toe dat jou hart My vind
Laat toe liewe wêreld dat jou hart vir My ja sê
Dis al te lank sê Abba
Dis al te lank dat julle My bly wegwys