My Koning is so groot
Hy is so mooi
Hy is so wonderlik
Hy maak my hart verskriklik baie bly
Etiket: groei
-
Diep dankbaar
-
Groei in Liefde vir My
Dienskneg, dienskneg
Dis wie ek wil wees en bly
Altyd nederig
Altyd getrou -
Storms van die Lewe
In die storms van die lewe
Wanneer als te moeilik raak My kind
Vertrou My
Vertrou My soos ‘n kind
(meer…) -
Niks maak meer sin
Ek nooi U in
In my hart
En in my lewe
O Here word my hoop
(meer…)