Storms van die Lewe

In die storms van die lewe
Wanneer als te moeilik raak My kind
Vertrou My
Vertrou My soos ‘n kind

Moet nooit opgee nie
Want Ek sal nooit
Dit is My Woord
My Woord is sonder end
 
Vertrou My
Vertrou My hart sê Hy
Liewe kind hou aan glo
Jy sal sien sê Hy
 
Jy sal sien
Ek was altyd daar
Ek het jou nooit verlaat
Daar was nooit net een
 
Ek het jou gedra
Ek was by jou sê Hy
Kind hoe anders sou jy leer
Die Woord sê Vertrou My.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Leave a comment