In U hand

Ek vertrou U met my lewe
Ek vertrou U met my hart
Vir my was dit ‘n nagmerrie
Om te dink U is sonder my

Ek loof en prys U naam
Ek gee sonder end
Vir U my als
Vir U my hele hart
 
Dankie vir liefde groot
Vir genade onverdiend
Vir hoop, vir lewe
Vir alles in my hart
 
Ek gee U dan
My lewe en my hoop
My nou en toekoms
Alles in U hand.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Leave a comment