Opgee se voet

Kind … luister
Ek vergewe jou
Nêrens is te vêr
Vir My om op te gee op jou

Jy is My kind
Ek het gekom vir jou
My bloed gegee
Vir jou om te lewe liewe kind
 
Lewe in soveel oorvloed
Vreugde in jou hart
Hoop sonder end
Genade in My
 
Liewe kind Ek wens so
Jy kon sien
Die liefde vir jou
Wat brand binne My
 
Hoor My hart
Liewe kind
Eks mal oor jou
Jy is My kind
 
Nooit sal Ek opgee nie
Ek ken My planne vir jou
Hoop en ‘n verwagting
Dit is My hart vir jou liewe kind.

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Leave a comment