Oe kinders van Pappa-God
Asseblief
Kom verken My hart
Ek wag vir julle
Etiket: moenie+opgee+nie
-
Pad van Lewe
Lê neer jou weë
Lê neer jou hart
Liefste kind sal jy kom
En My asseblief kom vind -
Opgee se voet
Kind … luister
Ek vergewe jou
Nêrens is te vêr
Vir My om op te gee op jou
(meer…)
