Liewe kinders hoeveel kere
Hardloop julle van My wil af weg
Slegs omdat julle glo
Ek het genoeg gehoor
(meer…)
Etiket: geduld
-
Stukkie vir Nou
-
Donker nag
Ek sien jou sê die Heer
Die kleinste van jou
Hier waar jy nou sit en tik
Ek is lief vir jou
(meer…) -
Probeer weer
Bly in My
Vertrou My
Ek wil antwoord gee
Ek is hier om jou te help
(meer…) -
Lesse van Goud
U het my kom haal!
My hart is so bly
Ek wil gil
Ek wil juig
(meer…) -
Opgee se voet
Kind … luister
Ek vergewe jou
Nêrens is te vêr
Vir My om op te gee op jou
(meer…)