Hoor jy die geklop
Aan jou hartsdeur?
Ons Pappa wil graag weet
Sal jy Hom asseblief innooi?
Etiket: kinders
-
Pakslae
-
Gebroke kind
Weet jy hoe Ek verlang?
Weet jy hoe baie lief Ek jou het?
Liewe kind Ek wonder of jy weet
Ek wonder of jy besef Ek het gekom vir jou?
(meer…) -
Soos U wil Heer
Ek het U ongelooflik baie lief
Vader ek hoop U verstaan
Ek hoop U hoor my hart
Ek het U baie lief
(meer…)