Lang jare
Vriend en vriendin
Was ek ook verlore
Toe bring Jesus my in
Etiket: kommunikasie
-
Vlamme van hoop
-
Kommunikasie met God
Die slotte in en om my hart
Het U kom vervang met U Ewige Hoop
Liewe Heer, Abba Vader, Koning van die Heelal
Ek loof en prys U Naam daarvoor -
Sterkste Anker
Dit is my Jesus se liefde
Wat die grys wolke laat verdwyn
In Hom is daar geen donkerte nie
Net Ewige Lig wat alle duisternis verdryf
(meer…)