U is die goud
Daddy
Wat in my hart woon
Hoe diep dankbaar is ek daarvoor
Etiket: luister+na+God
-
Net 1 kan wen
Is jou hart seer
Van al die donker verdriet
Wat hierdie wêreld
En sy dinge vollê?
Is jou hart seer
Van al die donker verdriet
Wat hierdie wêreld
En sy dinge vollê?