Kan ons oorbegin
Liefste kind asseblief
Pa vra mooi
Dis iets wat Ek so graag wil hĂȘ
Etiket: nederigheid
-
Neus in die lug
-
Standvastige God
Dankie Abba Vader
Vir U volmaakte
Ware Liefde
Vir my U kind -
Wegkruipertjie
Niemand hoef dit ooit te verdien
Kinders wat Ek gee
Dit gee Ek verniet
Kinders julle moet ophou om vir My liefde te werk -
Heilige Gees se Werk
Moenie ooit bang wees
Om jou hart vir my te gee
Kom asseblief
Net soos wat jy is