Gee gerus oor
Vertrou ons Vader se hart
Al is dit nie maklik
Is dit die beste ding om te doen
Etiket: niemand+soos+God
-
God is te vertrou
-
Gevaarlike grond
Ek wil in jou hart woon
Sê die Heer
Meer en meer
Elke dag, sal jy My toelaat? -
Genade-groot
U is die Een
Wat waarheid is
U is die Een
Waarin net Lig woon -
Onvergelykbaar
Weet julle al dat Ek die Antwoord is
Vra Abba-God
Weet julle dat daar niemand
Beter as Ek is