Hoor jy die geklop
Aan jou hartsdeur?
Ons Pappa wil graag weet
Sal jy Hom asseblief innooi?
Etiket: ontdekkingsreis
-
Pakslae
-
Hemelse brood
Die wat wag op My
(meer…)
Nuwe krag sal hulle kry
Krag wat hulle sal deurdra
Krag wat nuwe hoop aan hulle gee -
Kamers vol skatte
Kinders van vandag
Kinders van môre
Sal julle asseblief nader kom
Sal julle kom uitvind wat leef in My hart -
Skatte vra na afstof
Die mooiste juwele
Is in My hart te vind
Ek wil hê julle moet
Hulle kom naspoor -
Ontdek My hart
Ken julle Hom
Wat Lewe is
Ken julle Hom
Wat Hoop in volheid is -
Ontdekkingsreisiger
Soos ‘n man
Met ‘n flitslig in sy hand
Wil ek soek na die skatte van my Vader
Ek wil weet wat dit is wat Sy hart verberg
(meer…)