Met liefde sag
Roep U my altyd nader
Vertel my so gereeld dat U lief is vir my
En dat ek nooit bang hoef te wees
Etiket: positiewe+woorde
-
Skaduwees
-
Hemelse Herder
Daar is ‘n lied
Hierbinne in my hart
Wat vir altyd
Die lof en eer van my Koning wil besing