Prins van Vrede
Ken julle Sy Naam?
Weet julle wie Hy is
Wil julle nie ook dat Hy in julle harte woon
Etiket: seun+van+God
-
Wit klere
-
Volle Vind
My hart behoort
Aan die Here
Ek is so bly
Dat Hy daarbinne woon -
Krag van die Kruis
Die liefde wat U vir hierdie wêreld het
Dit is so baie groot
Ek verstaan dit rerig nie ten volle nie
Ek wonder sal ek ooit?
(meer…)