U is ons Hoop U is ons Anker liewe Heer En ons sê Baie dankie daarvoor
Vir die wie gekom het Vir die wie lief is vir My Wag daar ‘n Ewige Paradys ‘n Huis altyd saam met My
U hart Is die mooiste ooit Net niemand Kan ooit met U vergelyk