Blogs wat jou hart gaan seën!
Kliek op die spesifieke kategorie as jy meer blogs wil lees in daardie afdeling.
Oe kinders van Pappa-God Asseblief Kom verken My hart Ek wag vir julle
U is die goud Daddy Wat in my hart woon Hoe diep dankbaar is ek daarvoor
Ken jy God as Pappa? Rerig? As die beste pappa, ooit? Nog nie? Dan nooi ek jou met soveel warm liefde om die stukkie te…
Ek wil soek na die verborge skatte Wat in my Vader se hart woon Nooit wil ek opgee nie Altyd wil ek aanhou