Anker van Hoop
U is die goud Daddy Wat in my hart woon Hoe diep dankbaar is ek daarvoor
(meer…)
Lê neer julle weë Kom loop op Myne Dis al wat Ek Van hierdie wêreld bly vra
Dankie Vader-God dat U my Nog elke keer kom haal het Nêrens was te vêr vir U Als wat U vra is baie goed vir my (meer…)